CORRECT LYRICS

Lyrics : Min Worries

Nie werk gehad nie
Net ‘n paar DVDs besit
Nog een gerook
En op daai bank op jou stoep gesit
Geskud wat my ma my gegee het
Val net IOUs uit
Ag, dis okay
Wou niks doen nie anyway

Anyway...

Ek het gevoel soos ‘n koeël in ‘n magasyn
Die laaste kar in ‘n donker parkeerterrein
Almal soek iemand ag, anyway
Dis okay

Ons was jonk
Ons was warm
Ons was dom
Onder begin om by die middel uit te kom

Ons was jonk
Ons was warm
Ons was dom gewees

Min fkn worries
Min fkn worries