CORRECT LYRICS

Lyrics : Ons Het Gewen

Ek het betaal vir my sondes, ek het al foute gemaak
Ek was paar keer om die blok soos die stoomtrein rol
Jaag die beker, jaag die son, hardloop die hele tyd
Op soek na moeilikheid, ons lok die duiwel uit
Breek my bene vir die land, kyk hoe alles brand
Soek die waarheid, soek daai goud, ongeslypte diamant

Ons het gewen, ons is nog lewendig
Die pad was donker en stowwerig
Kyk na ons, ons kom altyd tеrug
Staan soos 'n champ, maar ek voel soos 'n kind

Jy moet vеg vir wat reg is, vir wat die moeite werd is
Ek beweeg soos 'n tier oorgelaai en teen die muur
Teiken in my visier, elke man vir homself
Alles pomp, alles pyn
As die vrees en al die stemme in my kop in verdwyn
En my longe brand
Sien die vyand in die spieël, ongeslypte diamant

Ons het gewen, ons is nog lewendig
Die pad was donker en stowwerig
Kyk na ons, ons kom altyd terug
Staan soos 'n champ, maar ek voel soos 'n kind

Ons het gewen, ons is nog lewendig
Die pad was donker en stowwerig
Kyk na ons, ons kom altyd terug
Staan soos 'n champ, maar ek voel soos 'n kind
Ons het gewen, ons is nog lewendig
Ons het gewen, ons is nog lewendig