SUBMIT LYRICS
Top 100
Album releases
artists
Community
French
Spanish
Portuguese
Correction Lyrics
Min Worries
by
Francois van Coke
Back
Lyrics
Nie werk gehad nie Net ‘n paar DVDs besit Nog een gerook En op daai bank op jou stoep gesit Geskud wat my ma my gegee het Val net IOUs uit Ag, dis okay Wou niks doen nie anyway Anyway... Ek het gevoel soos ‘n koeël in ‘n magasyn Die laaste kar in ‘n donker parkeerterrein Almal soek iemand ag, anyway Dis okay Ons was jonk Ons was warm Ons was dom Onder begin om by die middel uit te kom Ons was jonk Ons was warm Ons was dom gewees Min fkn worries Min fkn worries
music video
Your name will be published. Leave fields blanks to remain anonymous.
Submit
Modal title
×
Insert media
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Remember me
Lost password
Sign in
Register