CORRECT LYRICS

Lyrics : O Kind

O kind is daar iets wat jy wou sê
Ek hoor die wolke praat weer stories oor al jou klere
Bou jy weer huise by die bure
Gooi jy klippies teen die mure
Skop vas tel jou kop op as jy praat
O kind ek het opgemors maar ek kla nie
Ek trap die spore van jou eie moenie huiwer om te vra nie
Want dis nie geld wat jou siel gaan red nie
Ook nie geld wat geluk gaan koop nie
As jy jou hart laat klop stop die dinge wat jou pla

Trek los luister hardop na goeie raad

O kind o kind sal jy jou laaste asem spaar dat ek my raad aan jou kan openbaar
Hou jou naaste aan jou sy, luister na wysheid wat jy kry
Geniet die nou, laat jou hart op God vertrou
O kind
O kind

O kind stof jou rakke af moenie kla nie
Gooi jou [?] nat met die trane wat jy versamel
Gooi jou drome in ‘n tas
En trek die skoene aan wat jou pas
Vertrou op die ritme van jou hart