AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Ons Het Gewen
par
Francois van Coke
Retour
Paroles
Ek het betaal vir my sondes, ek het al foute gemaak Ek was paar keer om die blok soos die stoomtrein rol Jaag die beker, jaag die son, hardloop die hele tyd Op soek na moeilikheid, ons lok die duiwel uit Breek my bene vir die land, kyk hoe alles brand Soek die waarheid, soek daai goud, ongeslypte diamant Ons het gewen, ons is nog lewendig Die pad was donker en stowwerig Kyk na ons, ons kom altyd tеrug Staan soos 'n champ, maar ek voel soos 'n kind Jy moet vеg vir wat reg is, vir wat die moeite werd is Ek beweeg soos 'n tier oorgelaai en teen die muur Teiken in my visier, elke man vir homself Alles pomp, alles pyn As die vrees en al die stemme in my kop in verdwyn En my longe brand Sien die vyand in die spieël, ongeslypte diamant Ons het gewen, ons is nog lewendig Die pad was donker en stowwerig Kyk na ons, ons kom altyd terug Staan soos 'n champ, maar ek voel soos 'n kind Ons het gewen, ons is nog lewendig Die pad was donker en stowwerig Kyk na ons, ons kom altyd terug Staan soos 'n champ, maar ek voel soos 'n kind Ons het gewen, ons is nog lewendig Ons het gewen, ons is nog lewendig
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire