AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Vernietig Jouself
par
Fokofpolisiekar
Retour
Paroles
Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid vernietig jouself daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat vir instansies van die bewussyn, konditioneer my die bybel van pyn ons almal pak die kole ons almal stook die vuur ons almal bou die mure wat idees bestry ons is die rebelle wat misluk het ons almal kak die reëls uit waaraan ons almal verstik het vernietig jouself dis moeilik om die kettings af hulle maak dit aan ons binnegoed vas dis moeilik om die kettings af te breek
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire