AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Prioritiseer
par
Fokofpolisiekar
Retour
Paroles
Prioritiseer Salueer die vurige moedeloosheid Die klank van skynbare identiteit (jou slagspreuk hier) Onverskillig van formaat Waarskynlik nagemaak Prioriteit no. 01 Kom lewendig hier uit Jou merke sal getuig Harsings by my skedel uitgesuig 'n ritueel 'n fees Om my id op te offer Vir almal wat wil leef Tap die vatte leeg Die houer Het sy gees gegee Prioriteit no. 01 Kom lewendig hier uit Jou merke sal getuig Van 'n toomlose leefstyl Wees bly jy's vry Jy's gefok So nou fok jy ons Jou merke sal getuig Van 'n aktiewe wanhopigheid Jy's gefok En nou fok jy ons Al le my gemoedstoestand so blou Sal ek altyd die berge kan onthou Die poel water weerkaats Die flitse die riete Die beloftes van liefde Wat die wolke geheim hou Maar verklap in uitbarstings Ons hande raak skaars Maar dit dien as geleier
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire