AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Lied Van Die Slang
par
Fokofpolisiekar
Retour
Paroles
O, hel Hel is om alleen te wees Hel is om mekaar te vrees Hel is om oud te raak en om genadedood te smeek Wrakke wat wag Soos skepe in die nag Om buite te wees Dis beter om buite te wees Beter as binne, waar goed kan breek Dis beter om buite jouself te wees Uiteindelik kompos Ons stoot die daisies op Neem kamertemperatuur aan Waarheen het die tyd gegaan? Ja, die aarde is my graf Geboue my grafsteen Ek het ontstaan met die skepping Ja, ek is in elkeen Ons gaan in rye staan Burokratiese hiernamaals O, hel Hel is om kwaad te gaan slaap Hel is haat koester in jou hart Hart kruip kanker Sluip serpentyn Gaan my kop teen die stuurwiel stukkend kap Uiteindelik kompos Ons stoot die daisies op Neem kamertemperatuur aan Waarheen het die tyd gegaan? Ja, die aarde is my graf Geboue my grafsteen Ek het ontstaan met die skepping Ja, ek is in elkeen Voor die hemelpoorte oopgaan Gaan ons in rye staan: Wrakke wat wag Soos skepe in die nag Die lig gebring Die pad gewys Ons leer sing En ons leer skryf Hy is in jou Hy is in my Die duiwel is in die detail Die lig gebring Die pad gewys Ons leer sing En ons leer skryf Hy is in jou Hy is in my Die duiwel is in die detail
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire