AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Klipgooi Klashuis (Live)
par
Fokofpolisiekar
Retour
Paroles
Moenie bang wees nie Gee jouself weg Vir absoluut niks nie Word deel van die battery Waarna niemand sal luister nie Ons is in elk geval dieselfde Koolstof kopieer Met slange vir vriende Dwelms is skelm En het al my woorde gesteel Ons soek n podium Lets van betekenis Nou dat ons ouer is Word die rook al hoe dikker in My longe ingeasem Doen ons Prozac in plaas van Ritalin Drink ons op jou wat sy drome kan onthou Jy's nie generies nie Ek's net pateties Dis redelik frusterend maar Ek wil net iets warm vahou Die emosionele hel Waarin ek myself bevind Nou dat ons kouer is Word die rook al hoe dikker in Ons atmosfeer in gebliksem 'N weermag hyskrane op die horison Beskerm jou deur om jouself toe te bou Vasgepleister in woonkamers In voorstede Soek ons grasie van ons doemprofete Ek lys my nuweweeks-voornemens magteloos Verplig en beskuldig Inspirasie vasgeverf in wit Noudat ons, ons ouers is Word die rook al hoe dikker in My longe ingeasem Doen ons Prozac in plaas van Ritalin Drink ons op jou wat sy drome kan onthou
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire