AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Deja Vu
par
Fokofpolisiekar
Retour
Paroles
Reën val neer op bruin baksteen Dieselfde ding alweer Dans as die skote klap 'N deurgewerkte slet Gedurig oproerig Jy weet Jy weet jy's reg Wie is ek om te stry Konfrontasie te vermy My een hand solank om jou nek te kry Wie is ek om te stry Druk jou ore toe Dieselfde ding alweer Permanente sirenes Die klankbaan van ons lewens Sit jou suurstofmasker aan Jou kop tussen jou bene Jy weet Jy weet jy's reg Wie is ek om te stry Konfrontasie te vermy My een hand solank om jou nek te kry Wie is ek om te stry Selde bevredig Maar dikwels tevrede Met die wonderlike waaglikheid Van ons oorlewing Dit was die moeite werd (x3) Die moeite werd Net om jou gesig te sien Dit was! Jy weet Jy weet jy's reg Wie is ek om te stry Konfrontasie te vermy My een hand solank om jou nek te kry Wie is ek om te stry
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire