AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Afgesonder
par
Fokofpolisiekar
Retour
Paroles
Skerp Afrika-son wat klop op my rug Panga-woorde wat op my oerwoud ore val Hou 'n oop gemoed Ek sê vertrou niemand nie Ek het die harde manier geleer Ek kyk weer na die horison Weet waar my vreugde vandaan kom Dit is moeiliker om 'n kind groot te maak As om grootmens te speel By die suidpunt, by die see Leef ons afgesonder Van die wêreld af gesny By die suidpunt, by die see Leef ons afgesonder Van die wêreld af gesny Hou 'n oop gemoed Ek sê vertrou niemand nie Vertrou niemand nie My onkunde is dalk my kruis Ruggraat in die sitkamer verloor Baklei en skree oor en oor Dit is makliker om kinders te maak As om grootmens te speel By die suidpunt, by die see Leef ons afgesonder Van die wêreld af gesny Hou 'n oop gemoed Ek sê vertrou niemand nie Dit is veiliger hier Minder misdaad, meer vakansieoord Werklik 'n wêreldklas stad Met wêreldklas kak Hierdie bubble gaan bars Hierdie bubble gaan bars
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire