AJOUTER PAROLES
Top 100
Sorties d'albums
artistes
Communauté
Espagnol
Portuguais
Anglais
Correction Paroles
Kalm Voor Die Storm
par
Blackbyrd
Retour
Paroles
Rustig, haal asem Die ruit opgewasem Ek teken 'n hartjie daarteen Ek wys na die prentjie Ek hoef niks te sê nie Jy weet hy behoort net aan you Sal jou warm hou soos die vuur what hier in my brand Sal nou net vir jou alles gee what ek kan Jy's my kalm voor die storm What my rustig hou Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou En al breek die wolke vloede uit die hemel Sal ek nêrens anders heen wil gaan Want my kalm voor die storm is weer voor my stand Hou net jou oë toe Terwyl ek vertel hoe Ek jou altyd veilig sal hou Jy sê nie 'n woord nie Jy weet jy behoort hier Terwyl storms buite opbou Ek sal jou Sal jou warm hou soos die vuur what hier in my brand Ek sal jou Sal nou net vir jou alles gee what ek kan Jy's my kalm voor die storm What my rustig hou Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou En al breek die wolke vloede uit die hemel Sal ek nêrens anders heen wil gaan Want my kalm voor die storm is weer voor my stand Die strale brand Silwer daar Om elke wolk se rand Ek sien dit in jou Jy's my kalm voor die storm What my rustig hou Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou En al breek die wolke vloede uit die hemel Sal ek nêrens anders heen wil gaan Want my kalm voor die storm is weer voor my stand Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou En al breek die wolke vloede uit die hemel Sal ek nêrens anders heen wil gaan Want my kalm voor die storm is weer voor my stand
clip
Ton pseudo sera publié. Laisses les champs vide pour rester anonyme.
Soumettre
Modal title
×
Ajouter un média
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Se souvenir de moi
Mot passe oublié
Connectes-toi
M'inscrire