ENVIAR LETRAS
Top 100
Lanzamientos de álbumes
Artistas
Comunidade
Francés
Portuguese
Inglés
Corrección Letra
Dis In My Bloed, Baby
par
Fokofpolisiekar
Regreso
Letra
Ek verloor! Dis in my bloed, baby! Sit dit als op rooi! Nie verwag om nog te lewe nie! Ek dink ons vat daai stuk kak kar van ons En ons fokof! Die dae bloei in jare in En ek kners my tande weg Want die sekelmaan hang vanaand Soos 'n vigilante guillotine Dekoloniseer my asseblief!! Ons is die gevangenes (kliek, kliek, kliek, kliek, POW!) Ons hou onsself gevangene Ons werk is voltyds Wie sal die wagte bewaak? Wie gaan jou bed opmaak As jy vermoor word in jou slaap? Selfoon, roofkyk Hoe die Paarl afbrand Hoe ons vriende se kinders lyk Gebrek aan empatie Sukkel nie on myself jammer te kry nie Wit trane, wit skuld Hang soos 'n neo-liberale guillotine Dekoloniseer my asseblief! Ons is die gevangenes Ons hou onsself gevangene Ons werk is voltyds Wie sal die wagte bewaak? Wie gaan jou bed opmaak As jy vermoor word in jou slaap?
videoclip
Tu nombre será publicado. Deje los campos en blanco para permanecer en el anonimato.
Enviar
Modal title
×
Insertar medios
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Recuérdame
Contraseña perdida
Conectarte
Registrarse