ENVIAR LETRAS
Top 100
Lanzamientos de álbumes
Artistas
Comunidade
Francés
Portuguese
Inglés
Corrección Letra
Die Seksuele Revolusie
par
Fokofpolisiekar
Regreso
Letra
Onskuld is 'n vrug 'n Droė metafoor vir ouer raak Ek stap versigtig met 'n blinddoek op Dis baie mooi as twee jong mense soen Begeerte is 'n spieėlbeeld Omstandigheid 'n luuksheid van Gesonde verstand Dis dalk onplesierig Maar die roltrap moet jy trap Onskuld is 'n vrug 'n Droė metafoor wat ouer raak Ek stap versigtig met 'n blinddoek op Ons kort 'n lyer 'n Bedrieėr om ons op te sweep Om vir ons rigting te kan gee En al die kenners stem ooreen Jou eie graf moet jy seker Maar self grawe Jou eie doodskis jouself maak Jou eie toespraak by jou begrafnis praat Onskuld is 'n vrug 'n Vrot metafoor vir ouer raak Ek stap versigtig met 'n blinddoek op Jou breinkind gaan jou doodmaak En almal sal verstaan Hy is uit kadawers aanmekaar geslaan Onskuld is 'n vrug 'n Droė metafoor wat ouer raak Ek stap versigtig met 'n blinddoek op
videoclip
Tu nombre será publicado. Deje los campos en blanco para permanecer en el anonimato.
Enviar
Modal title
×
Insertar medios
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Recuérdame
Contraseña perdida
Conectarte
Registrarse