SUBMIT LYRICS
Top 100
Album releases
artists
Community
French
Spanish
Portuguese
Correction Lyrics
Vier Seisoene Kind
by
Francois van Coke
Back
Lyrics
Sy roep my in die rigting van haar hart Waar die winter vure brand En die nagte vir die somer lê en wag Sy giet haar trane in die see Stuur haar woorde met die wind Na die strande van lank vergete smart Vier seisoene kind, met die winter in jou oë Waar het ek jou verloor Vier seisoene kind Met die liefde in jou palm Kyk jou oseaan is kalm Vier seisoene kind, vier seisoene kind Stuur my nog 'n poskaart met die wind Sy maak vir my n painting van die huis As die akkerbome rus en die wolke soos vlamme oor ons wag Sy gee vir my haar soet September geur As die boland lê en bloei Met die somer wat klop hier aan my deur Vier seisoene kind, met die winter in jou oë Waar het ek jou verloor Vier seisoene kind, met die liefde in jou palm Kyk jou oseaan is kalm Vier seisoene kind, vier seisoene kind Stuur my nog 'n poskaart met die wind
music video
Your name will be published. Leave fields blanks to remain anonymous.
Submit
Modal title
×
Insert media
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Remember me
Lost password
Sign in
Register