SUBMIT LYRICS
Top 100
Album releases
artists
Community
French
Spanish
Portuguese
Correction Lyrics
Maak Of Braak
by
Fokofpolisiekar
Back
Lyrics
Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare , dooie mense maak asof hulle my ken. in die begrafplaas waar ek bly, lag al die geraamtes vir my, maar hulle is onbewus, dat ek stuk vir stuk, my hart by my keel afdruk! drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry, ek het spesiaal my are vir jou oopgesny. se net dit lyk mooi . die ewige kind agter in my kop, bewe benoud en krap oop sy toegestikte mond, nes stilgebore babas huil ek nie, oor die onregverdigheid van die lewe nie, niemand lewe rerig nie. ek het al my kos en geheime opgegooi, sê net dit lyk mooi, sê net dit lyk mooi. ek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrink, se net dit lyk mooi, se net ek is mooi. paniekbevange, angstig en alleen, prins van donkerte ek dien myself alleen!
music video
Your name will be published. Leave fields blanks to remain anonymous.
Submit
Modal title
×
Insert media
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Remember me
Lost password
Sign in
Register