SUBMIT LYRICS
Top 100
Album releases
artists
Community
French
Spanish
Portuguese
Correction Lyrics
Ek glo in die son (Live)
by
Fokofpolisiekar
Back
Lyrics
Ek glo in die son Dat hy môre weer opkom Ek glo in my vrou Ek glo in my kind Ek glo in die wind Ek glo in die rëen Ek glo jy moet alle mense hanteer Soos wat jy hanteer wil word Ek glo in die berge Ek glo in die seer Ek glo daar is mense wat nog omgee Ek glo in ons Ek glo in die son Ek glo in swem Ek glo in my hond Ek glo in die son Dat hy môre weer opkom Ek glo in luister Ek glo in my vriende Ek glo in die wind Ek glo in die rëen Ek glo jy moet ander mense hanteer Soos wat jy hanteer wil word Ek glo in die berge Ek glo in die seer Ek glo daar is mense wat nog omgee Ek glo in ons Ha-Halleluja Halleluja Halleluja Halleluja Halle-fokken-luja Vervelig en kort Ure is wonde Die laaste een dodelik Dis later as wat jy dink Dis onredelik En dan's dit verby
music video
Your name will be published. Leave fields blanks to remain anonymous.
Submit
Modal title
×
Insert media
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Remember me
Lost password
Sign in
Register