SUBMIT LYRICS
Top 100
Album releases
artists
Community
French
Spanish
Portuguese
Correction Lyrics
Kom Binne
by
Bernice West
Back
Lyrics
Kom binne net nog een keer op jou tone dans Ek sou wag maar dalk mis ek my kans Ek gaan bieg ja die tyd is wragtig waar naïef As jy toe gee beloof jou self ‘n kans Kom binne, kom vlerke, kom vlieg deur al my perke Jou hart is my hart [?] Ons almal is verlore, opsoek na iets beskore Iets wat jy kan vertrou Ek verlang na die dae toe God soos ‘n vriend in my huis was Die woorde wat oorloop in genade gedoop En ek weet sy gesig is die lig Ek hoor nog sy stem wat dreun as hy my [?] seën Die potte wat oorloop dis weer water en wyn En ek weet Hyt my geheime klaar ontleed Vergewe, verlede maak toe verkede deure Ek sal vas staan en bou op rots en vrede Trek in trek vas o God verlig die las Ek sou op gee Maar nou is ek skoon gewas Kom binne, kom vlerke, kom vlieg deur al my perke Jou hart is my hart [?] Ons almal is verlore, opsoek na iets beskore Iets wat jy kan vertrou Ek verlang na die dae toe God soos ‘n vriend in my huis was Die woorde wat oorloop in genade gedoop En ek weet sy gesig is die lig Ek hoor nog sy stem wat dreun as hy my [?] seën Die potte wat oorloop dis weer water en wyn En ek weet Hyt my geheime klaar ontleed Gooi jou laste af ek is moeg gewag Tel jouself op hou vas op sy beloofde woord Gee jouself weer kans tot jy in vrede dans Ek verlang na die dae toe God soos ‘n vriend in my huis was Die woorde wat oorloop in genade gedoop En ek weet sy gesig is die lig Ek hoor nog sy stem wat dreun as hy my [?] seën Die potte wat oorloop dis weer water en wyn En ek weet Hyt my geheime klaar ontleed
music video
Your name will be published. Leave fields blanks to remain anonymous.
Submit
Modal title
×
Insert media
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Remember me
Lost password
Sign in
Register