SUBMIT LYRICS
Top 100
Album releases
artists
Community
French
Spanish
Portuguese
Correction Lyrics
Die Hart
by
Bernice West
Back
Lyrics
As jy glimlag, skyn die son weer vol hoop as jy glinster Laat jy my hart van vreugde kook As jou oë, so deur my siel kyk Maak jy my van voor af En ek sê siel oh harte dief, jyt my linker Atrium Tot regter Ventrikel van die Vena Cava en [?] Tot bo by by die aorta En Pulmonare Arterie gesteel maar dis okay want jys die een waarmee ek Ja jys die een waarmee ek die res van, van my lewe wil deel Jys aserowend mooi vir my En jy maak my wêreld so so bly Jou hart van goud En jou positiewe gees maak my van voor af verlief Oh my skat jys ‘n [?] En ek sê siel oh harte dief, jyt my linker Atrium Tot regter Ventrikel van die Vena Cava en [?] Tot bo by by die aorta En Pulmonare Arterie gesteel maar dis okay want jys die een waarmee ek Ja jys die een waarmee ek die res van, van my lewe wil deel Jy't my hart gesteel, van my lewe wil deel En ek sê siel oh harte dief, jyt my linker Atrium Tot regter Ventrikel van die Vena Cava en [?] Tot bo by by die aorta En Pulmonare Arterie gesteel maar dis okay want jys die een waarmee ek Ja jys die een waarmee ek die res van, van my lewe wil deel
music video
Your name will be published. Leave fields blanks to remain anonymous.
Submit
Modal title
×
Insert media
Video URL?
(YouTube, Vimeo, Instagram, DailyMotion, Soundcloud)
×
Remember me
Lost password
Sign in
Register